BVSA is 'n dinamiese rekeningkundige- en finansiële dienste firma wat vir bykans 25 jaar die klein- en medium sake sektor ondersteun.

Ons is 'n groot groep enersdenkende mense wat vanuit 22 takke 'n verskeidenheid rekeningkundige en finansiële dienste verskaf.

BVSA Groep is 'n vooraanstaande Rekeningkunde groep, met 'n verskil.

Met gevestigde kantore in verskeie provinsies, verskaf ons 'n wye reeks van pasgemaakte rekeningkundige dienste teen mededingende pryse by ons verskeie kantore.