Regsadvies met betrekking tot belasting

Ons bied spesialis belasting- en regsadvies.

Ons dienste sluit in:

  • Belastingadvies ten opsigte van besigheids-, persoonlike-, indirekte- en werknemersbelasting
  • Regshulp met betrekking tot belasting
  • Sekretariële dienste vir maatskappye
  • Boedelbeplaning en administrasie
  • Testamente en Trusts
  • Regsdienste: Opstel van ooreenkomste soos aandeelhouersooreenkomste, inskrywingsooreenkomste, verkoopsooreenkomste, bate-vir-aandeel-ooreenkomste, aandeel-vir-aandeel-ooreenkomste en samesmeltingsooreenkomste

Start typing and press Enter to search