Boedelbereddering
Stap 1 – Rapportering van die Boedel Die eerste stap in die boedelproses begin by die rapportering van die boedel. Wanneer ‘n persoon sterf en enige bates nalaat, moet die [...]
Stap 1 – Rapportering van die Boedel Die eerste stap in die boedelproses begin by die rapportering van die boedel. Wanneer ‘n persoon sterf en enige bates nalaat, moet die [...]
Na goedkeuring van die Likwidasie- en Distribusierekening sal die Meester van die Hoë Hof (Meester) ’n J242 memorandum uitreik. Hierdie dokument bevat die finale vereistes waaraan die eksekuteur [...]
“When you wake up every day, you have two choices. You can either be positive or negative; an optimist or a pessimist. I choose to be an optimist. It’s all a matter of perspective.” – [...]
Die President het die nasie toegespreek op 21 April and addisionele belastingverligting maatreëls aangekondig tot die konsep wetsontwerp vir belastingverligting wat gepubliseer is op 1 April. Die [...]
Op 1 April 2020 het Nasionale Tesourie die konsepwetsontwerp vir belastingverligting gedurende die huidige COVID-19 pandemie gepubliseer. Aangesien die staat van inperking die kontantvloei van [...]
Na goedkeuring van die Likwidasie- en Distribusierekening sal die Meester van die Hoë Hof (Meester) ‘n J242 memorandum uitreik. Hierdie dokument bevat die finale vereistes waaraan die [...]
Aandelebeurse wêreldwyd is in chaos gedompel vanweë die vrees en onsekerheid wat die COVID-19 virus saai. Hierdie vrees en onsekerheid is baie meer aansteeklik as die virus self. Die feite is dat [...]
BVSA se kantore sal gesluit wees vanaf 27 Maart 2020 tot 16 April 2020 as gevolg van die nasionale lockdown. Kantore heropen weer op 17 April 2020. BVSA se rekeningkundige- en finansiële dienste [...]
Asof die versekeringsbedryf nie genoeg geld aan ontwrigte huishoudings en besighede moet uitbetaal vir eise veroorsaak deur oproermakers, stakers, brandstigters en klipgooiers nie, is ‘n [...]
Die term “fidusiêr” verwys na ‘n persoon of organisasie wat onderneem om namens iemand anders op te tree in ‘n spesifieke aangeleentheid wat lei tot ‘n vennootskap van wedersydse vertroue. Die [...]
BVSA, voorheen bekend as Boshoff Visser Rekenmeesters, is in 1998 gestig.
Bly op die hoogte met ons nuwe BVSA-dienste, industrie nuus en ander rekeningkundige wenke!