fbpx

Hou jou fidusiêre sake in orde

Ons verseker dat die volgende generasie kan bou op die fondament van rykdom wat ons kliënt geskep het.

Kontak ons gerus

Vul gerus die onderstaande vorm in of skakel ons by 087 551 1667


Ons lê groot klem op jou finansiële welstand.

BVSA plaas groot klem op die finansiële welstand van sy individuele kliënte. Ons glo in behoorlike beplanning, asook in die skep van die regte strukture, sodat suksesvolle welvaartskepping kan plaasvind.

Ten einde die bogenoemde te bereik, doen ons boedel beplanning en stel testamente op, of help met die uitvoer daarvan.

Ons sal ook hulp verleen met die oprigting van ‘n trust en die administrasie daarvan, insluitend korrespondensie met die Meester van die Hooggeregshof se kantore in die onderskeie provinsies. Indien ‘n kliënt ons vra, sal ons optree as ‘n onafhanklike trustee.

Start typing and press Enter to search