fbpx

Rekenmeester – Hermanus

BVSA Hermanus is ‘n dinamiese rekeningkundig firma wat klein- en medium sakesektore ondersteun. Ons benodig ‘n REKENMEESTER om by ons span aan te sluit.

Vergoeding is salaris-gebaseerd en groepsvoordele is beskikbaar.

VEREISTES EN PLIGTE

• Matriek en besig met verdere studies in rekeningkunde of verwante kwalifikasie
• 3 jaar se relevante rekeningkundige ervaring
• Opstel van bestuur en finansiële state
• Verwerking van finansiële inligting en opstel van state van kliënte
• Analisering van finansiële inligting
• Voorbereiding van belastingberekening en belastingopgawes
• Assisteer senior rekenmeesters by die voorbereiding van maandelikse / jaarlikse afsluit-ing
• Assisteer met ander rekeningkundige projekte
• Voldoen aan finansiële beleide en regulasies
• Kennis van VIP Payroll, Caseware Werkspapiere, EasyFile, E-Filing en Pastel/Sage

Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 Julie 2020
Aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was, indien u niks van ons hoor teen 7 Augustus 2020 nie.

Stuur CV na toinettew@bvsa.ltd

www.bvsa.ltd

Jongste Rubrieke

Start typing and press Enter to search