fbpx

SAIPA Klerk – Kathu Roodepoort

Maatskappy – BVSA

Area – Kathu, Wes-Kaap

Salaris– Vergoeding is salaris-gebaseerd en groeps voordele is beskikbaar.

BVSA Kathu is ‘n dinamiese rekeningkundig firma wat klein- en medium sakesektore ondersteun. Ons benodig ‘n SAIPA klerk om by ons span aan te sluit.

Pligte:

Pligte sluit in, maar is nie beperk tot die volgende:

• Help die BVSA span met rekeningkundige pligte soos nodig.
• Verseker dat pligte uitgevoer word ingevolge die vereistes van die SAIPA-kontrak.

Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen:

  • Vorige ervaring is nie ‘n voorvereiste nie, maar sal in jou guns tel.
  • Aktief studeer aan ‘n B.Com of ekwivalente graad, of reeds die graad behaal het.
  • Sterk kennis van rekeningkunde en rekeningkundige konsepte.

Sluitingsdatum: 28 Mei 2019
Aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was, indien u niks van ons hoor teen nie: 31 May 2019
www.bvsa.ltd

Stuur jou CV en dekbrief na toinettew@bvsa.ltd

Jongste Rubrieke

Start typing and press Enter to search