fbpx

Geïntegreerde bemarking en kommunikasie oplossings

Ons help jou met die beplanning en uitvoering van verskeie bemarking en kommunikasie aksies om jou besigheid na nuwe hoogtes te neem.

Geïntegreerde bemarking en kommunikasie oplossings.

Ons interne kommunikasiespan lewer geïntegreerde bemarking en kommunikasie oplossings wat die volgende insluit:

  • IT: stelselbestuur en instandhouding, sagteware installasie ens.
  • Office 365 verkoopsagent (eie e-pos adres en domein)
  • Voip sisteme
  • Antivirus programmatuur en bestuur van IT sekuriteit
  • Koordlose en LTE internet oplossings
  • Webblad ontwikkeling en hosting
  • Kommunikasie strategieë
  • Ontwerp en korporatiewe identiteit bestuur
  • Bestuur van advertensieveldtogte
  • Sosiale media bestuur
  • Grafiese ontwerp
  • Rekeningkundige sagteware

Kontak info@bvsa.ltd | 087 550 1895

Start typing and press Enter to search