fbpx

Doeltreffende rekeningkundige en betaalstaatdienste

Ons bied rekeningkundige en betaalstaatdienste
wat jou tyd en geld spaar.

Kontak ons gerus

Vul gerus die onderstaande vorm in of skakel ons by 087 551 1667


Finansiële state vir alle entiteite

Rekeningkundige dienste word gelewer op ’n periodieke, maandelikse of jaarlikse basis. Ons gebruik gerekenariseerde moderne tegnologie om ‘n algemene grootboekstelsel by te hou.

Ons rekeningkundige dienste sluit in:

  • Maandelikse boekhouding en administrasie
  • Maandelikse verslagdoening – opstel van bestuurstate vir  besluitneming
  • Indien van SAID BTW opgawes
  • Hanteer van SAID BTW oudits
  • Opstel van finansiële state vir alle entiteite: alleeneienaar, vennootskappe, trusts, beslote korporasies, privaat – en publieke maatskappye, tot IFRS state wat vereis word deur openbare maatskappye

Ons betaalstaat dienste sluit in:

  • Byhou van maandelikse betaalstaat en genereer van betaalstrokies
  • Voltooi van UI19’s soos werkers kom en gaan
  • Indien van maandelikse WVF/LBS opgawes
  • Indien van 6 maandelikse WVF/LBS rekons
  • Indien van jaarlikse ongevalle opgawes

Aanlyn boekhou sagteware

Aangepaste rekeningkunde sagteware volgens jou behoeftes.

Kies 'n platform om meer te weet

XERO gold partner

Start typing and press Enter to search