fbpx

Sekretariële dienste wat jy kan vertrou

Ons sorg dat jou maatskappy se sekretariële sake in
orde is, terselfdertyd bespaar ons tyd en geld.

Kontak ons gerus

Vul gerus die onderstaande vorm in of skakel ons by 087 551 1667


Ons help meer as 1300 van ons kliënte deur te verseker dat hul maatskappy en trusts beskerm word. Ons verseker dat hul sake in orde is en aan die nodig wetgewing voldoen, terselfdertyd bespaar ons tyd en geld.

Kontrakteer jou sekretariële behoeftes aan ons.

Maatskappye, beslote korporasies en trusts kan hulle sekretariële werk aan BVSA uitkontrakteer. Ons sal die volle sekretariële administrasie uitvoer, soos vereis deur toepaslike wetgewing en regulasies.

Ons sekretariële dienste sluit in:

  • Indien van jaarlikse CIPC opgawes
  • Registrasie van maatskappye
  • Wysiging van statutêre inligting, bv. jaareindes/direkteure/adres/naam, ens.
  • Uitreik van aandele sertifikate en aanpassings in aandele belang

Start typing and press Enter to search