Dienste

Hoe kan ons help?

Rekeningkunde & Betaalstate
Rekeningkunde & Betaalstate
Laat ons jou rekeningkunde en betaalstate behartig.
Belasting
Belasting
Ons poog om jou belastinglas ligter te maak.
Sekretarieel
Sekretarieel
Kontrakteer jou sekretariële behoeftes aan ons.
Fidusiêr
Fidusiêr
Ons lê groot klem op jou finansiële welstand.
Finansiële Dienste
Finansiële Dienste
Sien ons wye verskeidenheid finansiële dienste.
Oudit
Oudit
Die hoogste gehalte ouditdienste tot jou beskiking.

Addisionele dienste

Ons bied soveel meer

Wat ons kliënte sê:

  • Ek was vanaf die begin af by BVSA en hulle dienste is uitmuntend! Doeltreffend, vriendelik en baie betroubaar. Ek kan hierdie firma aanbeveel vir enige potensiële kliënte.

    Svenia von Thelemann Eiendomsagent
  • Climax Concrete Product cc is al byna ‘n jaar lank ‘n kliënt van BVSA en ons kan hulle definitief aanbeveel vir enige potensiële kliënt. Hulle lewer uitstekende, doeltreffende en betroubare diens.

    Mev. Marie Kasmed Climax Concrete Product cc
  • Marguerite (BVSA Regsdienste) is al jare lank ons familie se prokureur. Vinnige, goeie diens en ‘n eenstopfirma vir al ons familie se eiendomsverwante regsdienste. Ek sal hulle sterk aanbeveel.

    Janne Kivisto
  • Professionele en vriendelike regsdienste. Altyd baie behulpsaam en bereid om ekstra tyd te spandeer en advies of verduidelikings te bied.

    Dominique Anderson
  • Professionele, vriendelike diens betreffende BTW, jaareindes, WVF, rekons en navrae. As ek vashaak, kontak ek BVSA Riversdal en die probleem word opgelos. Ons het volle vertroue in Anene de Beer om in ons beste belang te handel en saam met die personeel van BVSA Riversdal vorm ons 'n wenspan.

    Leonie Giliomee
  • Baie dankie vir jul uitstekende en professionele diens die afgelope 7 jaar. Ons voel nie net soos spesiale kliënte nie, maar eerder soos deel van die BVSA-familie.

    Lizelle Gschwend Eienaar van Spur & Ikigai
  • BVSA Port Alfred lewer al 10 jaar lank rekeningkundige en betaalstaatdienste. Hulle lewer sulke goeie diens dat ons verkies om dit nie intern te hanteer nie. Ek kan hulle van ganser harte aanbeveel.

    Wouter Hensens Stenden Suid-Afrika
  • Ons maatskappy is al 12 lank by BVSA Port Alfred en ek kan ons ervaring met hulle diens in drie woorde opsom – uitstekend, effektief en behulpsaam. Dit is regtig ‘n plesier om besigheid met hulle te doen en ons het gemoedsrus dat al ons maatskappy- en persoonlike finansiële sake in goeie hande is.

    Nick Oosthuizen Inso Aluminium
  • ‘n Verbintenis van 42 jaar sê reeds alles. Professionele diens, raad, bystand en vriendelike, hulpvaardige personeel het ons gehelp om ‘n besigheid te bou en in stand te hou. Wat meer kan ‘n mens vra?

    Land Staal Malmesbury
  • Ek loop al 'n pad vir 25 jaar saam met J Sadie / BVSA Malmesbury, en het oor die jare baie goeie diens , ondersteuning en raad ontvang toe ek 'n bestaande motorsaak oorgeneem het. Tans hanteer hulle ons familie, 'n trust en eiendomsmaatskappy se sake en is baie tevrede met die diens. Ek sien ook 'n mooi toekoms vir Wilhelm Sadie in die praktyk en samewerking met hom.

    SPJ Kotze JB's Properties (Edms) Bpk

Sluit aan by ons span.

Slyp jou vaardighede.

Spaar geld en tyd.

Dienste vanuit ons kuberkantoor.

Kalender

Belangrike opkomende datums

  • BTW indien
    Oktober 25, 2018
  • Sperdatum vir werkgewer se halfjaarlikse rekon (EMP501)
    Oktober 31, 2018
  • PAYE/UIF/SDL Sperdatum
    November 7, 2018
  • PAYE/UIF/SDL Sperdatum
    Desember 7, 2018
  • BTW indien
    Desember 24, 2018
  • PAYE/UIF/SDL Sperdatum
    Januarie 5, 2019

Nuus

Jongste rekeningkundige en finansiële rubrieke

Kontak ons gerus

'n Konsultant is beskikbaar om jou te help

Skakel ons:

+27 87 551 1667

Stuur 'n epos:

info@bvsa.ltd

Vind 'n tak:

Sien takke

Stuur ons jou besonderhede:



Start typing and press Enter to search