fbpx

Xero cloud accounting sagteware

Aangepaste rekeningkunde sagteware volgens jou behoeftes.

BVSA is ‘n dinamiese rekeningkundige firma wat gebruik maak van ‘n wolk-gebaseerde sisteem soos Xero. Ons pas hierdie sagteware en bykomende toepassings aan volgens die behoeftes van die kliënt.

Xero sagteware sorg vir ‘n onmiddellike verbinding, geen sagteware opdatering is nodig nie en gereguleerde rugsteun-kopieë word verseker.

Met wolk gebaseerde sagteware maak ons jou besigheid meer produktief, terwyl ons vir jou tyd spaar wat jy kan spandeer op ander belangrike dinge.

BVSA is 'n XERO Goue Venoot

XERO gold partner

Xero moeite – baie voordele

  • Geen installasies word benodig nie.
  • Visueel indrukwekkende rekeningkundige en eenvoudige sagteware.
  • Teken in enige tyd, enige plek en kry toegang saam met jou rekeningkundige tot inligting.
  • Kliënte sal faktuur aanmanings ontvang.
  • Banktransaksies word outomaties ingevoer vanaf jou bank sodra die nodige aanlyn-bank intekening gegewens verkry is.

Implementeer en bestuur van die beste wolk rekeningkundige oplossing vir jou besigheid vandag

Kontak BVSA as jy van wolkgebaseerde rekeningkundige sagteware gebruik wil maak om die administrasie proses van jou besigheid te vereenvoudig. Xero se aanlyn rekeningkundige sagteware is ontwerp om rekeningkunde makliker en vinniger te maak, terwyl relevante inligting kliënte help om effektiewe besigheidsbesluite onmiddellik te kan neem.

Vir meer inligting besoek: www.xero.com

Start typing and press Enter to search